| Author |
Message |
Firedragon
1600 Almera Turbo


Joined: 21 Jul 2004 Posts: 4540 Location: Cape Town |
|
|
|
Weereens baie dankie aan almal - julle weet nie hoeveel dit beteken om te weet daar is mense daarbuite wat bereid is om te help nie...
My suster het terug getrek kaap toe - so dit help reeds baie - my ma was nou weer so 2 weke by die huis en gaan vanaand weer terug hospitaal toe vir n paar toetse.. Hopelik is sy weer gou by die huis.
Sy het maar baie pyn en die beterskap kom maar baie stadig, maar elke dag is darem n bietjie beter. Baie dankie vir al julle gebede - Dit word opreg waardeer
_________________ Zaine Louw
Chairman
TEAM DRAGON
"Meddle not in the affairs of dragons for you are crunchy and good with ketchup" |
|
| Mon Feb 11, 2008 11:03 am |
|
 |
Smaug
Adult Dragon


Joined: 23 May 2007 Posts: 164 Location: Bellville |
|
|
|
Ek is bly om te hoor dat dit beter gaan met jou ma.
Julle bly in ons gebede en dit is die minste wat ons kan doen.
Sterkte verder en hou ons maar op hoogte.
_________________ Smaug
VW Passat 1.8T
VW Golf II Jumbo 1.8 [Sold]
Let sleeping dragons lay. Lest you wake the Beast... |
|
| Mon Feb 11, 2008 12:00 pm |
|
 |
obscure momentum
Elder


Joined: 30 Aug 2006 Posts: 873 Location: Cape Town, Goodwood |
|
|
|
Goed om te hoor Drakie. Jou ma is n' regte fighter, sien nou waar jy dit vandaan kry
Hou die koppe hoog, Voorspoed 
_________________ Reality is but a dream of one mans insanity |
|
| Mon Feb 11, 2008 11:13 pm |
|
 |
skaamdraak
Team Dragon


Joined: 06 Nov 2006 Posts: 1389 Location: Brackenfell |
|
|
|
 |  | Weereens baie dankie aan almal - julle weet nie hoeveel dit beteken om te weet daar is mense daarbuite wat bereid is om te help nie...
|
Dis hoekom ons hier is Oom, Ons ondersteun mekaar deur dik en dun..... As daar enige iets is, enige tyd van die dag of nag.... Jy het my nommer.... Maar ons glo almal jou ma gaan baie gou gesond raak.... Sy moet nog eendag vir my koffie maak as ek kom kuier.... En dan darm eendag my lytie babysit.... 
_________________
 |
|
| Tue Feb 12, 2008 12:14 am |
|
 |
Firedragon
1600 Almera Turbo


Joined: 21 Jul 2004 Posts: 4540 Location: Cape Town |
|
|
|
Babysit en koffie maak? Nee boet duidelik het jy nog nie my ma ontmoet nie!
Maar toemaar - sy is moerse cool
_________________ Zaine Louw
Chairman
TEAM DRAGON
"Meddle not in the affairs of dragons for you are crunchy and good with ketchup" |
|
| Tue Feb 12, 2008 9:04 am |
|
 |
skaamdraak
Team Dragon


Joined: 06 Nov 2006 Posts: 1389 Location: Brackenfell |
|
|
|
 |  | Babysit en koffie maak? Nee boet duidelik het jy nog nie my ma ontmoet nie!
Maar toemaar - sy is moerse cool |
Hey you cant blame me for trying !!!!
_________________
 |
|
| Tue Feb 12, 2008 2:25 pm |
|
 |
|
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot vote in polls in this forum
|
|
|