| Author |
Message |
boksie
Datsun 1200


Joined: 03 Oct 2008 Posts: 176
|
|
|
|
Ja wel, ek wens ons het toe nou maar liefs saam gegaan op die run. Die ander date het toe Sondag oggend geskakel en gesê hulle kanselleer. Nou's ek nog meer die ~censored~ in...
_________________ 1200 GX Sedan with 4AGTE motivation.
191.5KW/283NM
800m - 200km/h
400m - 12.81s |
|
| Mon Mar 02, 2009 9:32 am |
|
 |
Firedragon
1600 Almera Turbo


Joined: 21 Jul 2004 Posts: 4540 Location: Cape Town |
|
|
|
Wel dit sou great gewees het om julle daar te he - maar ons maak oor n maand weer so - dan moet julle kom!
_________________ Zaine Louw
Chairman
TEAM DRAGON
"Meddle not in the affairs of dragons for you are crunchy and good with ketchup" |
|
| Mon Mar 02, 2009 9:39 am |
|
 |
skaamdraak
Team Dragon


Joined: 06 Nov 2006 Posts: 1389 Location: Brackenfell |
|
|
|
Nogmaals Baie dankie aan almal wat teenwoordig was by die Run, dit was hope pret, vir my en gesin. SO hoop ek maar dit was die selfde vir almal.!! Baie Baie Dankie !!
Jammerte oor die Corsa se agter ruit, maar dit het n groot voordeel gehad. Jakkie kon vir ons baie mooi fotos neem van die dag, deur die agter ruit.
As enige iemand dalk sou belangstel in n A4 grote foto print laat weet my maar net, dit gan ons R7 n foto kos. R5 vir die druk en R2 vir die klub.
Hier is die res van die fotos vir die dag (daar is actually meer, maar ek kani alles op die forum post nie)
:EDIT: Tenminste n voordeel was, dat die TeamDragon Sticker bly sit het op die ruit... Wys jou net hoe goed word hulle gemaak!!!
_________________
 |
|
| Mon Mar 02, 2009 10:38 am |
|
 |
Firedragon
1600 Almera Turbo


Joined: 21 Jul 2004 Posts: 4540 Location: Cape Town |
|
|
|
Se vir my - hoekom is die watermark op van hulle so groot?
Is die A4 print dan op foto papoer of gewone papier?
_________________ Zaine Louw
Chairman
TEAM DRAGON
"Meddle not in the affairs of dragons for you are crunchy and good with ketchup" |
|
| Mon Mar 02, 2009 10:44 am |
|
 |
skaamdraak
Team Dragon


Joined: 06 Nov 2006 Posts: 1389 Location: Brackenfell |
|
|
|
Dit is op foto papier!!!
EK het dit net so groot gemaak want ek het gedink dit lyk cool... (die eetplek foto's)
Oja, die fotos wat geprint gaan word, sal net die klein logo in die hoekie hê...
_________________
 |
|
| Mon Mar 02, 2009 10:48 am |
|
 |
alfalfa
Alfa Romeo 145


Joined: 19 Jan 2009 Posts: 359 Location: DR.Phil In The House!!!! |
|
|
|
Nice keep them coming.mens kan nooit te veel fotos hê nie! 
_________________ Alfa Romeo 145 ('n Rooie)
Banshee 350
I have enough money to last me the rest of my life,unless i buy something!
I got a sweater for Christmas.
What I really wanted was
a screamer or a moaner. |
|
| Mon Mar 02, 2009 11:06 am |
|
 |
|
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot vote in polls in this forum
|
|
|