| Author |
Message |
boksie
Datsun 1200


Joined: 03 Oct 2008 Posts: 176
|
|
Sondag Killarney... |
|
...gaan daar darem meer as een kar wees met Team Dragon stickers op?
Die boksie gaan hoogs waarskynlik daar wees, met 'n TD sticker in die agter ruit. Dis nie noodwendig 'n bad ding nie, want die agterruit is wat die meeste mense die meeste van die tyd gaan sien... 
_________________ 1200 GX Sedan with 4AGTE motivation.
191.5KW/283NM
800m - 200km/h
400m - 12.81s |
|
| Wed Dec 02, 2009 3:16 pm |
|
 |
Firedragon
1600 Almera Turbo


Joined: 21 Jul 2004 Posts: 4540 Location: Cape Town |
|
|
|
En toe is jy daar minus die boksie! Swak meneer
Jonty het ook sy eerste D vaandel gedoen
So tussen 2 competitors het TD met 5 trophies weggestap!
Johnty Eckermans - Class E Drags - 1st
Johnty Eckermans - Class E Gymkhana - 1st
Zaine Louw - Class B Gymkhana - 3rd
Zaine Louw - Super Eliminator Drags - 3rd
Zaine Louw - Competition Eliminator Drags - 1st

_________________ Zaine Louw
Chairman
TEAM DRAGON
"Meddle not in the affairs of dragons for you are crunchy and good with ketchup" |
|
| Mon Dec 07, 2009 1:45 pm |
|
 |
godzilla
Godzilla 200SX


Joined: 30 Jul 2009 Posts: 24
|
|
|
|
Mooi so aan julle 2. Sal ook weer volgende jaar kan ry, dan kan ons meer trophies kry.
_________________ [b:e138b8a1f3]Godzilla Is here !!!![/b:e138b8a1f3] |
|
| Mon Dec 07, 2009 10:39 pm |
|
 |
Firedragon
1600 Almera Turbo


Joined: 21 Jul 2004 Posts: 4540 Location: Cape Town |
|
|
|
k kan nie wag dat ons weer n lekker racing team aan die gang het nie - Jy het nou lank genoeg gerus 
_________________ Zaine Louw
Chairman
TEAM DRAGON
"Meddle not in the affairs of dragons for you are crunchy and good with ketchup" |
|
| Tue Dec 08, 2009 7:30 am |
|
 |
Danie Richards
Team Dragon


Joined: 12 Dec 2004 Posts: 69 Location: Pretoria |
|
Damn |
|
Geluk mense
Julle sal nie verstaan hoe baie mis ek die racing team en julle ouers and gals nie.
Gauteng se racing is net nie dieselfde nie... DIS ~censored~!!!
Hopelik as goed uitwerk met ISS sal ek oor so jaar terug wees in die kaap dat ek daar ook 'n tak oop maak.
Wanneer is boksie nou eendag reg vir 'n slag?
_________________ Boet you need a bantam!!!
 |
|
| Mon Feb 22, 2010 9:03 pm |
|
 |
boksie
Datsun 1200


Joined: 03 Oct 2008 Posts: 176
|
|
|
|
Wat praat jy, ek het in Desember 12.81 sekondes gedoen op die 1/4 myl. En my naam is darem in die results in die maand se S'nS, en Zaine sin ook!!!
_________________ 1200 GX Sedan with 4AGTE motivation.
191.5KW/283NM
800m - 200km/h
400m - 12.81s |
|
| Tue Feb 23, 2010 3:33 pm |
|
 |
|
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot vote in polls in this forum
|
|
|